sadogood logo by Adriaan

SADOGOOD

                                                       All the good about South Africans

 

[Home]   [Related links]   [Droom]   [Contact Us]   [Towns and Cities]   [Riaan's Blog]   [Hanlie's Blog]

 

CHALLENGE:   Every time you are tempted to react in the same old way, ask yourself if you want to be a prisoner of the past of pioneer of the future. Come on South Africans - I challenge you. I am a pioneer of the future. Are you?

 

This website is also the proud host for the Dream for South Africa (click on Droom link in menu)

 

Droom Nuus: November 2013

Goeie dag al die dromers van reg oor die land, ek kan nie vir julle beskryf hoe trots ons almal nou is nie.  Ek moet toegee ons twee dorpe wat die voortoon voer is Outjo en Jeffereys Bay, met ‘n string ander dorpe kort op hul hakke. Maar ons is nie in kompetisie met mekaar nie, eerder met onsself. As jy jou die taak gestel het om net een gebou te verf, dan is dit goed so. As jy kans gesien het vir ‘n hele dorp, dan is dit ook goed so. Die punt is dat beide die persone gesorg het vir ‘n verbetering in die land van ons.  more info

 

Droom Nuus: September 2013

Almal is stadig maar seker besig om hul uit die winter se greep los te woel, sommige het natuurlik regdeur die winter gewoel. Dit is wat die Droom so maklik maak, almal pas dit aan hul eie spesifieke behoeftes. Gedurende die koue winter was ons op Kuruman, Prins Afred Hamlet, Ladismith, en Wolseley, en wonderlike entoesiastiese mense ontmoet. In Prins Alfred Hamlet het ons selfs ‘n Chinese winkel eienaar by die vergadering gehad. Nog ‘n eerste. Elkeen van hulle is gerat om die uitdagings van die pragtige land van ons, breëbors aan te pak. Wat dit natuurlik vir my maklik maak, was dat ek voorbeelde van elke liewe dorp wat deelneem in die voorleggings kon wys. Julle dra dus almal by tot die positiewe invloed wat ons op die nuwe dorpe het, dankie aan almal. Ons is ook om hulp genader uit al die uithoeke van ons land, van Keetmanshoop tot Wit Rivier in die Noorde. Hierdie dorpe is nou op ons databasis en ons sal hulle vordering ook aan julle deurgee.  more info

Movie Night by laerskool Protea Park

Ons het op 8 Augustus 'n Movie Night" by Laerskool Protea Park se gestremde klassie gehou. Daar is 22 gestremde kids, van hul kom nooit in 'n movie nie as gevolg van hul gestremdheid. Die juffrou het vir die movie en popcorn gesorg, Jomarie Volschenk het vir elke kind 'n lekkergoed pakkie gemaak met chips, koeldrank en baie sweets. Ek en Martyn het vir elke kind 'n Pillow Pal uitgedeel, sjoe dit was 'n ondervinding wat nie net aan jou hart geraak het nie, maar het mens geestelik verryk.

 more info

INFANTA 4x4 TRAILER: The backbone of a dream year

The Infanta trailer proved itself as a excellent, practical trailer and a can't do without. It withstood the heavy 2012 winter, through heavy rain, cold, snow and thunderstorms. A true testimony of why it is considered as the best  4x4 holiday trailer in South Africa.          more info

 

Infanta Trailers

The De Langes use the Infanta trailer and accessories

www.infantatrailers.co.za

________________

 

Die Afrikaanse Handelsinstituut is 'n trotse ondersteuner van die sadogood en Droom projekte

______________

 

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention  you deserve.

 

We have fantastic individuals in South Africa. Ordinary South Africans do good regardless of the history, apartheid, race,  sex, age, culture, language, politics, etcetera. This website is for and about those people. Share the stories and pictures with the world, because South Africans Do Good (“sadogood”).

"He who wishes to love life and see good days, let him keep his tongue from evil and his lips from speaking evil. Let him turn away from evil and do good, let him seek peace and pursue it."

 

Now talk and write about doing good.

click here to submit your story

Share the good news and the good deeds. Do good, South Africans.

Riaan and Christo

The De Lange Family with JW and Pampies Swart, owners of Infanta Trailers from Buffeljagsriver near Swellendam.

 

We would love to hear from you. Tell us your "sadogood" story. If it fits into our aim and vision we will gladly publish it on this website. The focus will also be on individuals and their stories. SADOGOOD tales will be published in the language received. 

click here to submit your story

 

To advertise here, contact us:      christo@sadogood.co.za

These "Turn to  God (T2G)" altars consists of 12 stones and may God bless this place for all eternity.

To advertise on this webpage:

Click here

 

[Home]   [Related links]   [Droom]   [Contact Us]   [Towns and Cities]   [Riaan's Blog]   [Hanlie's Blog]