Edenburg

All the good about South Africans

 

BACK TO TOWNS

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.

more info:

 

 

christo1964@gmail.com

To advertise on this website

CLICK HERE

 

Ons hier op Edenburg in die Vrystaat, is tans besig om ook n veldtog te loods om dieselfde ding te doen as julle.Ek is aangese om bietjie by jou kers op te steek oor hoe julle die ding bedryf, bv. waar julle fondse kry, waar jy begin en waarnatoe jy werk.Ek sal baie bly wees as jy dalk net vir my n paar idees en planne kan gee. Van die idees wat ons het, is om met die magistraat te gaan praat, en te vra om nie boetes en tronkstraf vir klein misdade soos bv. aanranding ens te gee nie, maar om liewer gemeenskapsdiens te gee, en dan sulke mense te gebruik om bv. te help met ons projek.Vriendelike groete. James Thomson (JD) thomsojd@telkom.co.za

 

BACK TO TOWNS