Ficksburg

All the good about South Africans

 

BACK TO TOWNS

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.

more info:

 

christo1964@gmail.com

 

To advertise on this website

CLICK HERE

 

 

Ek hoop nou nie Ficksburg het die boot gemis nie. Die rede vir my stadige antwoord is ongelukkig persoonlik van aard in dat ek so pas 'n angiogram met die insit van 2 stents in my R slagaar gehad! Klink baie dramaties maar was eintlik baie maklik en ek voel 100% beter. Dit het my so bietjie op 'n go slow gesit vandaar die stilte! Baie dankie vir al die aanvanklike informasie. Dis ongelooflik of soos my ou pal Theuns Pretorius altyd se^ - gelooflik want dit het dan gebeur. Ons sal baie graag wil inskakel / saamwerk. Julle benadering en prestasies is prysenswaardig. Wat my natuurlik pla op die stadium is waar kom die fondse vandaan. Het ek iets gemis in jou voorbeelde want ek kan dit nie uitfigure nie. Groetnis met dank. Robbie Scholtz. 

'n Pal van my het my gese^ om te gaan kyk wat gaan in Bonnievale aan omdat julle besig is om iets reg te kry op plaaslike regerings vlak. Maar ek kry niks op die net nie. Nou hoor ek jou op rsg. Is daar erens op die internet dat ek kan gaan lees wat julle aanvang. Anders wat is die kanse van 'n gesprek. Ek haar hoe ons dorpie Ficksburg in die Oos Vrystaat lyk en wil graag iets daaraan doen. 

Groetnis Robbie Scholtz  rmscholtz@gmail.com

 
 

BACK TO TOWNS