Strand

All the good about South Africans

 

BACK TO TOWNS

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.

 

more info: 

christo1964@gmail.com

 

 

To advertise on this website

CLICK HERE

Ek is n pensionaris in die Strand al tien jaar en die wereld om my word net al meer vervalle dis baie erg en dit bring sekerlik almal se moraal af en al die duisende pensionarisse in die Strand het nodig om meer skoonheid en selfs vrolikheid om hul te sien want in die laaste dae van die ou lewe word mens soms negatief party meer as ander as ons kan help om ons dorp mooi te maak dan het hul tog iets anders om oor te gesels en nie net te kla oor die regering nie ASB WAAR KAN EK HELP IN DIE STRAND? KAN JY DALK RAAD GEE? ek het laasweek by ons Meent sentrum gevra vir die bestuurder of hul nie net langs die sentrum kan skoonmaak nie ek het darem gedink met die wereldbeker sal hul iets doen maar nee wat niks is gedoen EN DIE SENTRUM IS OP EEN VAN DIE HOOFPAAIE IN ONS DORP nouja mnr papier het gese hy sal dit voorstel en ek moet maar wag en kyk of iets gebeur ai mnr coetzee dis al jare wat dit my pla ek het laasjaar gelees van n instansie wat in die middel van die nag n plek gaan skoonmaak of beplant maar ek verbeel my dis oorsee ai man ons pensionarisse sien ook nie aldag die koerant nie of eintlik ek wil nie meer die koerant lees nie en dus weet ek maar min en kan nie daardie instansie se naam onthou nie nou het n pel se man vir my hierdie laptop gegee en ek gaan hom gebruik en hopelik het jy vir my n ligpuntjie EK GROET JOU DOET SO VOORT Beulah Otto cel 0845091942 email beulah.otto5@gmail.com

 

BACK TO TOWNS