Swellendam

All the good about South Africans

 

BACK TO TOWNS

      

Accommodation in Swellendam

more info

 

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.

 

more info: 

christo1964@gmail.com

 

 

 

To advertise on this website

CLICK HERE

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Swellendam is the third oldest settlement in South Africa. Laying at the foot of the beautiful Langeberg mountains this place is not only famous for its youngberries, canola and as a tourist destination, but as well as for its architecture and its history. The town is situated 2-3 hours drive from Cape Town on the N2. A visit worth taking.

 

Danie en Christa Franken, residents of Swellendam almost there whole lives, started helping Denovan when he was only five years old by buying him clothes, everything he needs for school, including school- and hostel boarding fees and served as mentors during this time. Denovan finished school in 2011 and passed his exams with ease. Denovan's mother, Doreen. is the Franken's houseworker. Danie and Christa are in very proud of this achievement and hope to continue supporting him during his studies. Denovan's dream is to become a teacher. We wish him well.

 

Riaan in Swellendam:

Ek het begin soek vir ons eerste kandidaat vir www.sadogood.co.za. Ek vra na iemand in Swellendam wat ‘n verskil maak. Ons ontmoet Herman Smit op 23 Maart 2012 in die dorp. Hy is van CAP (Community Action Partnership). Hy is ‘n vennoot. Hy is ‘n “life coach” en dit is sy passie omvaardighede oor te dra. Hy doen dit deur opleiding (byvoorbeeld die Community Development Worker kursus, en kursusse oor Konflikhantering en Kommunikasie). Hy gebruik ook sport en kos. Hy is ook betrokke by die gemeenskapspolisiëringsforum, jeugontwikkeling, bewusmaking van mense met gestremdhede, werk saam met plaaswerkers teen alkoholmisbruik, paksportprojekte aan (bv. ‘n Menseregte Sportdag en die CAP Development Cycling Team bestaande uit 4 ryers), doen skole projekte saam met die WKOD, deel brood en kos uit op georganiseerde wyse (byvoorbeeld die Mod Centre voedselskema waar 120 kinders kospakkies kry in die namiddae), ens. Van sy vennote sluit in die Wes-Kaap provinsiale regering, SCORE, die Universiteit van Stellenbosch en kerke. Hy is inklusief en nie eksklusief nie. Hy glo dit is die redding van die land en ons mense. Ons moet saam verander en dit wel doen in vennootskap.

Herman het al geleer om projekte vir Saterdae te beplan, dan word die mens nie Vrydagaande so dronk nie. Dieselfde geld vir projekte op Sondae, en so hou hy deelnemers weg van alkohol op Saterdae. Hy fokus toenemend op vroue, omdat hulle meer empatie het en met emosies te werk kan gaan om die gemeenskap en gesinne te help, voed en te lei. Hy sou graag die alkoholprobleem wou oplos, maar gee toe dit is ‘n geweldige groot problem –almal ly daaronder: die mense self, kinders, werkgewers, en die gemeenskap.

Hy wil sien dat die mens weer goed voel oor hom of haarself. Waardigheid moet herstel word. Hoe doen mens dit? Kry ‘n doel of projek en leef daarvoor. Dit verg egter vennootskappe en die deel en oorgee van vaardighede. Saam vermag ons meer en kan ons SA beter maak. Die miljoene mag nie uitgesluit bly nie.

Plaaswerkers: Hy dink aan iets soos ‘n “Farm Cup” vir plaaswerkers tussen plase (sommer nasionaal) met ‘n sport soos sokker (amper soos die Varsity Cup vir rugby tussen universiteite). Hy het al verskeie vergaderings gehad met die 13 sokkerspanne op die dorp. Sy begeerte is om die spanne saam te laat werk oor velde, tye, kompetisies, infrastruktuur, ens. Tans is daar verdeeldheid tussen die rasse. Swart en bruin speel nie lekker saam nie. Hy sien dit as geleentheid om gemeenskappedeur sport nader aan mekaar te bring.

‘n Nuwe seisoen het aangebreek. Ons moet nie meer van “ons/hulle” praat nie. Daar is ‘n nuwe “vibe” op die dorp. Mense gee en neem meer en meer deel sonder om te kyk wat hulle daaruit kan kry (bv. hul pak nie projekte aan met die hoop hulle word gesien, geluk gewens, of met die doel dat die burgers vir hulle moet stem in ‘n verkiesing nie – dis mos selfsugtig en vals). Hul pak projekte aan ongeag wie die krediet kry. Is daar dalk fout met die politieke bestel op plaaslike vlak? Is die verpolitisering van plaaslike owerheid die rede vir die swak dienslewering (ons doen slegs goed as ons stemme daarby kan baat en kan verseker ons behou die mag…)? Het die tyd aangebreek dat mense en gemeenskappe dinge self doen ongeag wat die politici en hogere amptenare doen (of nie doen nie, of nie kan doen nie)? Maak self die sypaadjie mooi. Plant self ‘n boom voor jou huis. Tel self die vullis op. Kliek hier vir CAP se projekte en hoe jy kan bydra: www.capnpc.co.za.

 

 

BACK TO TOWNS