Riaan's Blog  

                                                               All the good about South Africans

[ Back to Riaan' Blog ]

Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.

more info:

 

christo1964@gmail.com

 

 

Advertensie: 

Theuns se vrou, Elana, bedryf n pragtige gastehuis reg in die middel van Bonnievale - Telno. 082 4787 555.

 

Christo van Lill, ons vennoot  met die sadogood-projek en ontwerper van www.sadogood.co.za werk tans daagliks en basies voltyds aan die Droom en sadogood.

Ons ry deur Robertson se strate om darem so n gevoel vir die dorp te kry, en proe later wyn by die Graham Beck landgoed.  Ek ontmoet Debbie Weels wat die wynproe baie professioneel en ingelig hanteer.  Ek noem aan haar dat sy indrukwekkend is.                                       meer info

Sy is goed opgelei, ken haar werk, en kommunikeer uitstekend.  Sy vertel van die Graham & Rhona Beck Skills Centre langs die plaas oppad na Worcester waar sy opgelei is.  Ons ry dadelik daarheen. 

 

Ons kyk n 8 minute video, en daar sien ons die Debbie Weels op die video dis hoekom sy die wynproe so goed hanteer het minute vantevore!  Sy is goed opgelei!  Ons is verstom oor wat reeds vermag is met opleiding van plaaslike mense by die sentrum.  Daar is harte, siele, passie en miljoene bel.  Sien www.skillscentre.co.za vir n volledige lys van al die kursusse.  Die bestuurder is Myra Hoffman, manager@skillscentre.co.za en telno. 023 626 1833. Graham & Rhona Beck het besluit hulle gaan n verskil maak, en hulle het beslis.  Graham is reeds oorlede, maar sy nalatenskap leef voort.  As an individual, he did good.  His legacy still does good.  Another South Africn that does good.  www.sadogood.co.za

[ Back to Riaan' Blog ]