|
|
|
Blanco All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve. more info:
advertise your business here
To advertise on this website
|
Blanco droom brei uit na Pacalsdorp Blanco droomMet Eve Stofels as staatmaker aan voor tou vat tuinmaak arm nl Kos en fynbos nou ook na r Pacals dorp om tegaan wys hoe om tuin maak effektief en teen lae koste aan te Pak om huis gesinne te laat sien hoe om na hulle eie behoeftes en ook n bron van inkomste te bewerkstellig klik hier om artikel te lees Eve Stoffels, Blanco Droom staatmaker Hierdie staatmaker wat op alle moontlike aksie kommittees werk; ALLES VRYWILLIG! Ja gedurende die dag maar saans ook. Sy dwing resek by almal af ons kry samewerking by almal wat sy nader trek. Aangesien my gesondheid afneem en wintermaande nie vir my waagsaam is om vol aktief te wees nie, maak ek ten volle staat op haar. Eve Stoffels, Koelie, soos aan almal bekend is net genade van Bo en verdien eervolle vermelding. Klik hier om artikel te lees.
GEORGE NEWS - There is huge excitement about the reaction that the organisers of the Blanco gardening competition have received - more than 50 gardens have been entered to date. more info
Hierdie
groot area was in die fases verdeel om die ingang te
verfraai. Fase 2, wat nou voltooi is, was die
verwaarlose, beskadigde
stuk grond wat gebruik was om die area in geheel in 'n
verwelkomings tuin te omskep. So veel as 10 kubieke
meter x 10 vragte tuingrond is nodig vir
herwinning en dit
gaan 'n jaar lange projek wees met 'n kapitale koste wat
ongemeet is. Ons dink aan grond kompos, bome en
weldoeners se betokkenheid. Horde van die gemeenskap se
werkers en die Raad
Droom en Blanco se werkloses
Die belangstellende groep was almal baie angstig en die meeste het reeds aansoek gedoen vir ‘n 6 maande vaardigheidsprogam waarvan die opleidingskostes ten volle deur Kollege gedra word.
Ons vertrou die poging sal voortgaan om die gemeenskap met die nodige vaardighede te voorsien wat sal bydra tot werksverskaffing.
Blanco se nuwe WELKOM bord
Blanco se inwoners is aktief besig met die Droom. Klik op berig om groter te maak en te lees.
Die verfraai van die ingangs tuin by die Blanco Malgasbrug
Ons sê dankie aan Micheal du Plessis van Grow Green Organics wat bo en behalwe van vragte grond ook sy laaigraaf beskikbaar gemaak het om die area werkbaar te maak. Verder skenk hulle ook die organiese kragtige kompos waarmee ook al die bome tot dusver mee deur die Blanco droom geplant is. Heelwat tuingrond was nodig en Jacques Quinto Snr Manager operation Street & Stormwater van munisipaliteit se aflewering van bolaag grond as ook 'n vrag van 4 Brothers was nodig voordat die eerste fase oorweeg kon word vir die verfaai van terrein. Ons se weereens dankie aan almal wat mildelik fisies bygedra het om hierdie perseel skoon te maak met die verwydering van die Indringer Bloekombome deur George Kuyler van Invasive Plant Solutions I.
Die plant van plante was gedoen is deur Gemeenskap werkers
onder leiding van Koelie Stoffels, sommige van haar
medewerkers is in gevordere ouderdom van meer as tagtig jaar
oud. Dit is 'n mooi voorbeeld vir ons almal om ons
gemeenskap ten alle tye te dien.
Die tweede fase benodig nog heelwat opvul materiaal voordat 'n goeie bolaag tuin grond dit finaal beskikbaar maak vir nog 'n gedeelte om te verfraai Skakel ons assebief as jy wil toe tree as 'n ware weldoener of self wil kom hand bysit. 0823744509. Andrew, die trotse kunstenaar van Blanco
Dit is wonderlik om met so 'n rustige man van Blanco wat uit een stuk is in sy koel stoep/skuiling bedek met rankers te sit en luister na sy liefde vir die natuur. Daar is 'n mooi aantal voltooide artikels wat in en om elke huis net 'n sieraad sal wees. Hy is ook aktief betrokke by versiering van troues en funksies om dit 'n natuurlike admosfeer te gee. Hy wag met graagte bestellings in en vertrou dat hy oproepe sal ontvang om afsprake te maak. Gaan verras jouself met die besondere admosfeer. Iets om te bewonder. Sy kontak no is 0733002474. Klik op foto om artikel te lees. Huis opknapping en tuin as voorbeeld vir ons almal
MET WELDOENERS reel Blanco
Droom die VERF en , IS HIERDIE HUISE DEUR EIENAARS self
geverf en
Die roomkleurige mure huis
---kyk hoe dit was---- maar nou is mure pragtig geverf
is 90jaar oud en die eienaars Wilie en Caty Jonas albei
oor die 70jaar oud maak elke jaar n wonderlike groente
tuin ,wat n mooi voorbeeld Ons is nog op soek na
weldoeners om die jare oue sinkdakke ook met n sinlike
kleur mee te beskerm.
Blanco droom maak skool by Malgas brug.
Uitheemse Silicna bome word uitgehaal en vervang met inheemse plante
Blanco se Gemeenskapvermuf Herwinde hout stompe uit berge word pragtige betekenisse mure versiering en afvalhope tussen huise word deur gemeenskap verander in pragtige tuine om sypaadjies verander.
Blanco se besighede word pragtig opgeknap (klik op fotos om groter te maak) GESKIEDKUNDIG DAG VIR BLANCO Eerste Nationale
boomplantdag van George in Blanco se geskiedenis soos gereel deur Blanco
droom. Eerste foto is van die uitvoerende burgermeester, Mnr Stander,
en bygestaan deur Andre Smith, direkteur van Omgewingsake plant eerste
koraalboom.
Pragtige nuwe bord by Fancourt se ingang en 'n private kleuterskool plant bome op hul perseel as deel van Blanco se droom.
Hierdie pragtuin is deur dromers en inworners van die omgewing geplant. Die plante kom ook uit die omgewing se tuine. 'n Wonderlike poging van gemeenskapbetrokkenheid.
Creche hou lentedag:
(klik op fotos om groter te maak)
Eerste Opedag verkoping:
(klik op fotos om groter te maak)
Blanco droom Blanco behoort in geheel aan die gemeenskap Dus aan ons almal om Die natuur as Sy skepping te waardeer met genade So aanvaar ons dat niks sonder Sy hulp kan gebeur nie. Daarom doen ons dit met Trots Nederigheid Dankbaarheid Behulpsaamheid Toon respek teenoor mekaar en Aanvaarding van medemens Aanvaarding van verantwoordelikheid Die gemeenskap te help verfraai. Omgewing: Natuur te Bewaar en te Beplant en Versorg Eienaarskap neem van plante in Publieke plekke , plant kleiner blomme wat nie elke dag versorging nodig het om een of meer bome en merk dit as jou bome wat jy as gesin bereid is om te versorg Leer die kinders omook te help Ons moet Poog om Blanco die boomryke wyk van George te maak Reeds 200 bome geplant 6ton kompos gebruik nog 400 bome sal binnekort DEUR DROMERS VANNOU AF SELF geplant word sodra ons weldoeners kry dan weer nog 8=ton kompos groot bedrag kapitaal word gebruik daarom vra ons vir versorging en bewaring vir die toekoms help die gemeenskap leer wat bewaring verlang Verfraai jou huis voor tuin en sypaadjie. 3 ingange word ook verfaai deur ons as Blanco Dromers nou dat finale toestemming verkry is daar sal ook ingangs borde hier opgerig word. Onthou ons verfaai vir toekoms kinders sal vir jou altyd dankbaar bly. Die verfaai van inwoners: Basiese behoeftes word na omgesien (Basiese behoeftes )Water Krag Riool Paaie Skole van die bestes op Christelike grondslag en in loop afstand waarop ons trots moet wees en waar skool boeke op tyd beskikbaar is en wat leiers figure op gelewer het ook Kliniek en n mooi Gemeenskapkompleks: Almal word aangemoedig om Bibiloteek en internet en selfoon te gebruik om kennis te verbeter onthou kennis bly mag Luister ook na die wyse kennis van bejaardes. Ons moet geleenthede skep om werk moontlik te maak Ons moet almal begin dink Blanco bied baie geleenthede Ons praat almal n taal wat ons mekaar kan verstaan. Werk verskaffing. Kom ons dink aan Jeug. Stiggie kwekery Maak kompos Soek en maak op Blanco 'n wandelpad op n besiening waardige roete en plekke Aktiewe fontein Geskiedkundige italiaanse begrafplaas Piekniek plek Help bou aan besieningwaardighede vir Toerbusse poog dat hulle hier stop n bron van afset gebied en werkverskaffing Maak slaapsakke vir ouerlose kinders laat hulle help Opleiding as gidse vir natuur stappe waar voels en skoenlappers ook klein wild en plantegroei Lê inligting op skrif vas en bemark teen billike prys aan toeriste. Versorg Bejaardes en gestremdes Hou jou asseblief positief besig en stel n voorbeeld Bele in die tekoms van jou plek van inwoning. Gemeenskap skep n mark teen billike pryse. Tuisnywerheid van gebak,kook le groente en vrugte in uit jou eie tuin of uit gemeenskap. Maak groente tuine Hulp op die gebied is moontlik Laat weet as jy hulp en opleiding wil he dit kan gratis aan suksesvolle aansoekers gegee word Maak nuttige/bruikbare produkte (daar word alreeds uitgevoer). Maak klere, trourokke makriekafskeid daaglikse en deftige drag klere. Huistuin ('n Aantal het reeds ingeskryf vir hulp en opleiding). Daar is 'n afset gebied maar lewer ook in strate af. Kunsafdeling: Skilder, maak van nuttige artikels uit klip metal, hout en ander stowe ook vervaardig juwele mosaiek werk herwin gebreekte glas en plak in jou eie vorms. Opvoerings Skryf en digkuns ook musiekaande. Haarkappers skoonheid salon. Alle vervaardiging en besighede kan as n GESIN aksie gedoen word. Word n spesialis op jou eie gebied wat jy op trots is en nie skaam is om teen n redelike prys aan ander te verkoop Moenie wag vir n opedag soos n vandag oomblik maar ook verkoop daagliks verskaf aan jou gemeenskap, winkels en aan publiek waar dit moontlik is. Bejaardes: Natuur medikasie. Kruie tuine. Hekel en breie van serpe hoof bedeking, truie, kniekomberse. Hierdie kan alles erfstukke word. Help skryf aan Blanco geskiedenis met alle noemenswaarighede dit moet bewaar word want dit bly die fondse van die gemeenskap. Kom ons hou op praat. Bied ons self aan om Blanco tenvolle te verfraai en so 'n positiewe voorbeeld aan mekaar en belinvloed mekaar met positiewe optrede, moenie wag vir ander om leiding te neem nie maar stel die voorbeeld om alles met dankbaarheid te doen want dit sal alles met goeie vreugde terug kom Help om bome wat op strate reeds geplant is te versorg neem 5 of meer bome in jou sorg plant jou klein blommetjies in hulle bedding dat jy weet dit is jou bome wat water gee en sorg dat jy stewig vas maak so help ons dat die bome sal groei. Almal se houding en uitkyk in die lewe kan verander as ons dit in die geloof doen met volle vertroue op die Here se genade. Ontwikkeling naby Escom agter begrafplaas kom n ontwikkeling met 300+ huise Escape Dev Okkie Marits Corne Fourie Niel Tucker verkoops agent gaan Blanco Niel Tucker verkoopsagent gaan Blanco gemeenskap gebruik. 40m2 =R293 5om2 =R330 60m2= R400 Blanco word verfraai:
Klik op fotos om die artikels te lees wat in die plaaslike koerant verskyn het. Pierre Botha het hierdie fotos gestuur. Hul het hul nie laat afsit deur die reen nie. Sien fotos van bome wat geplant is by Blanco Creche, Blanco George Straat en Blanco se ingang by Malgas brug as deel van die Kwagga omgewingsprojek. (klik op fotos om groter te maak) Leerders van Blanco Creche, OH skool en Kretzenshoop het almal gehelp en ywerig bome geplant.
|
|
Dit is altyd 'n goeie begin om by jou eie huis te begin.
|
|
|
Ons eerste bome wat geskenk is deur Ivan van Forest Tree Nursery en wat die skool self geplant het. Bome aangeplant deur die Diensgroep
Hulle waardeer dit baie en bedank die Blanco Droom en skenker
Ons sien mekaar, Adriaan, Dinsdag en John
het belowe om hierdie week kontak te maak.
Ook die haweloses het ingespring en kom help. |
|