|
|
|
Cape Town All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve. more info:
To advertise on this website
|
Moedertaaldag 21 Februarie 2013
Daar is boeke aan die werkende biblioteek onder leiding van Karin Hendricks geskenk en van die skool se kant af is die gaste gasvry onthaal met vars gebak. Dankie aan mnr Yon en sy span. This is a story, not a success story, just a story Lets call him Tona. He is a Xhosa man from the Eastern Cape and came to Cape Town to find work. He is a difficult man, easily angered with an attitude that the world owes him something. When he appears in our waiting room nobody wants to help him. He is verbally abusive, does not want to understand reason and is very demanding. more info The girl on the curb This girl came to us crying so much that getting information from her was difficult. Law Enforcement dropped her off at our office after picking her up on a call-out on reports on prostitutes. She was sitting crying on the side of the road. more info What would you do? What would you do if......... you packed up your life for the sake of your son’s health? Moved to a totally unknown province, had to find a job and live in a caravan with your entire household in storage until you can afford a new house. On top of this your husband lands in the hospital with his friend dead. more info Amelia se storie Waar begin mens met die storie? Daar is so baie soos sy met dieselfde probleme, dieselfde agtergrond en dieselfde behoeftes. Sy het hier by ons deur aangkom as verwysing van Goodwood kliniek af. Hulle het haar gestuur vir akkomodasie en vir hulp met ‘n dwelm probleem. more info Mother of many Diena is an ordinary looking woman with a quick smile. She grew up in the Breede River valley but did not get far at school because her parents were not able to pay the school fees. She started working in the orchards at a young age and her first child was born when she was 22 and the rest followed soon after – all seven of them. more info
|
|
|
Khayelitsha
Hannelie Booyens, skrywer by Huisgenoot, gee n update oor Martha se Storie: Ek was gister by Martha se huis in Khayelitsha en die vreugdesvure brand nog ongelooflik hoog. Weens julle wonderlike Facebook-engele wat vir haar geld geskenk het nadat sy van R1500 beroof is op die taxi, het Martha uiteindelik ‘n ongelooflike R5300 gekry! Nogmaals BAIE BAIE DANKIE daarvoor. Sy het ‘n deel van die geld gebruik om dringende skuld af te betaal en ons he...t R4000 in ‘n spaarrekening betaal. Martha sal ‘n deel gebruik vir die spesiaalste Kersfees ooit en die res sal gaan om die kinders se skoolgeld volgende jaar te betaal. Ek het ‘n artikel geskryf oor Martha se FB wonderwerk, dit sal hopelik volgende week gepubliseer word. Hier’s Martha en haar kleinkind voor die huis wat sy hoop om eendag dalk self te besit. (Sy het drie kinders van haar eie, maar is ook die enigste broodwinner vir drie familielede se kinders.)
|
Martha is onlang van R1500 beroof tydens 'n taxirit. Die traumatiese gebeurtenis in haar lewe het egter n mooi nadraai gehad. Suid Afrikaners is ongelooflik!
|
|
|
Dankie vir jou terugvoer. Ek kan dink jy is besig. Theuns, ek wil hoor of daar ‘n moontlikheid is dat ek ‘n afspraak met jou kan maak. Ek rol ‘n nuwe franchise uit in Kaapstad in die week van 4-9 Desember. Ek het gewonder of ons nie dalk mekaar iewers kan ontmoet die Sondag van 4 Desember nie. Ek het ook ‘n droom vir SA waaraan ek al ‘n paar jaar werk, maar spesifiek vir die Sakesektor. Ek sal graag met jou wil hande vat in die verband.Ek hoor graag van jou. Stuur asseblief jou selnommer dan kan ons sommer telefonies gesels. Ek is net vir die volgende 2 dae in ‘n seminaar wat ek aanbied vir ‘n besigheid. Die seminaar se naam is “ Leef Jou Droom”!Groete Iaan van Niekerk manager@skitterblink.co.za |
||
|
Zibi, the ‘rubbish eating ostrich’ affectionately remembered by many of us, has a new home in Cape Town! click here |
Watch Zibi video on Youtube:
|
|