|
Contact Christo if you need
a good professional website
at affordable prices. You will receive the personal attention
you deserve.
more info:
christo1964@gmail.com
To advertise on this website
CLICK HERE |
ns is besig om ons dorp skoon en reg te kry, aangesien
ons ‘n baie ou dorpie is met baie kultuur ens. Kan jy dalk vir ons
riglyne gee hoe om te werk te gaan?
Agtergrond: Ons dorpie is 30km vanaf Claerans in die Oos-Vrystaat, 8km
van Lesotho grens en 80km van die ski-oord in Lesotho. Dus trek ons
deesdae baie toeriste, maar die dorpie lyk “af” soos die kinders sal se.
Ons het ook mense wat hier huise/erwe het, maar nie hier woon nie, maar
dit ook nie reg of netjies maak nie! Ek ken die wereld dis baie mooi ek
was in Bethlem in die weermag.
Ons het ‘n Forum gestig om dinge aan te spreek soos netheid ens.
Samewerking van die munisipaleit is daar, maar beperk. Hier is ‘n klomp
jongmense wat lus het om ons dorp te verbeter, Daar het julle al klaar n
wenner dus as jul vir ons ‘n werkbare plan kan gee of hulp en raad kan
verleen om ons dorp op die “map” te sit, sal ons dit opreg waardeer!
Groetnis!
Altie du Plessis-Dreyer van Fouriesburg. Sel 083
331 0714 |