|
|
|
Griekwastad All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve. more info:
To advertise on this website
|
Beste Theuns,Ek het van jou praatjies op RSg gehoor van die werk wat julle doen. Ons is tans besig om iets soortgelyks te beplan vir ons dorp, Griekwastad. Dit is tans ‘n baie vervalle dorpie maar ons het besluit om te doen wat ons kan in die verwagting dat dit net better kan gaan as wat nou die geval is.Tydens een van jou praatjies het jy genome dat jy ‘n “projekplan” of so iets opgestel het om die mense te motiveer en hoop te gee. Ek wil graag hoor of dit moontlik sal wees om dit aan my te stuur as ‘n voorbeeld aangesien ek dieselfde idée het. Dit kan my baie help en jou moeite sal oprteg waardeer word. Baie sterkte en seenwense vir julle met die wonderlike werk wat julle doen. Hoor graag van jou.Groete Piet Otto pietotto@lantic.net |