|
|
|
Heilbron All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve. more info:
To advertise on this website |
Weer eens dankie vir die breedvorige inligting wat ons ontvang het. Ons sal beslis van die inligting en riglyne kan toepas. Dit wil egter vir my voorkom of julle op ‘n redelik kompakte geheel kan fokus terwyl ons munisipale substansie-eenheid erg gediversifiseerd is, dit is: Heilbron munisipalegebied soos dit voorheen bestuur is, het tans die volgende inwonersgetalle nl. wittes: 2, 000; Kleurlinge 2, 000 en swartes 60, 000. Heilbron word deur die munisipaliteit van Parys bestuur met omtrent mense-getalle ekwivalent aan die Heilbrongebied, verder word twee ander kleiner dorpsgebiede nl. Koppies en Edenville ook ingesluit in Parys se bestuur. Gedurende die afgelope jaar het ‘n oudit verklaar dat die munisipaliteitby die bankrotpunt geland het. In terme van opgradering is ook tot op hede duidelik dat indien ‘n regrukaksie suksesvol uitgevoer wil word dit wel van onder gedryf sal moet word, dat dit nie‘n kort termynstorie sal wees nie en dit het ook prominente tentakels wat obstruktief in die pad staan.Groete JH Lewis lewisj@skysat.co.za Hier by Heilbron in die Vrystaat is daar tekens van so ‘n inisiatief. Die basis van sukses sal egter wees of daar funksionele samewerking net die munisipale amptenare bewerkstellig kan word.Of dit in die Vrystaat moontlik is, is twyfelagtig. Daar bestaan tans egter nie ‘n ander werkbare opsie nie. U was suksesvol en indien U ‘n werkbare logistiek aangeken het, kan dit moontlik en hopelik in sommige opsigte nagevolg word.Beste wenseHoe lyk dit! Jan lewis lewisj@skysat.co.za |