|
|
|
Hendrina All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Marietjie en Hendrina maak hul eerste merke op hul dorp
Ons is sover 2 mense wat 'n passie vir die
mooimaak van ons dorp het, maar ons is oortuig dat daar heelwat mense is
wat sal inskakel. Ons het 'n baie aktiewe radioforum in ons dorp en ons
gaan ook van die radio's gebruik maak om mense in te lig en betrokke te
kry. Behalwe dat die radio's vir noodgevalle en veiligheid van inwoners
gebruik word, mag ons ook advertensies daaroor uitsaai. Die radioforum
hou 2 maandeliks vergadering en dit is ook 'n gulde geleentheid om
inwoners van ons droom vir Hendrina te vertel. |