|
|
|
Hertzogville All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
To advertise on this website |
Hertzogville se droom is aan die gang:
Dis met groot opgewondenheid wat ek vandag vir jou hierdie briefie skryf. Ons werk tans aan ons voorlegging vir die Dorpsraad en hoop dat ons baie gou goedkeuring sal kry en te begin werk aan ons droom.
Soos julle reeds weet het ons op 19 Junie 2012 ons eerste droom vergadering gehou. ‘n Bestuurspan is gekies, maar die res staan bankvas agter ons. Almal is baie opgewonde.
Die goeie nuus is dat hier mense in die gemeenskap is wat al die afgelope paar jaar woel en werskaf om verandering mee te bring. Hier is ‘n kort samevatting van wat reeds gedoen is. meer info (en fotos)
|