|
|
|
Jansenville All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
Nuusbrief: September 2012 Daar word beplan om die verwaarloosde Park te omskep in ‘n Toerisme Aantreklikheid. ‘n Euphorbia\Vetplant Park met plante wat min water nodig het. (JANSENVILLE KAN BESKOU WORD AS DIE EUPHORBIA HOOFSTAD VAN DIE WêRELD.) Dit is die enigste plek op aarde waar die noors (Euphorbia Courelescens ) in so ‘n groot area voorkom en ons wil dit gebruik vir reklame en as identiteit. more info |