|
|
|
Jongensfontein All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Jongensfontein het 'n bja netjiese nuwe verwelkomingsmuur.
Baie dankie vir die inligting! Ons is net so opgewonde soos julle oor ons dorpie en die Jongensfontein Inwoners Vereniging het juis vanmiddag n vergadering met ons Wyksraadslid gehad oor ons beoogde Gemeenskapsprojekte om ons dorp op te gradeer en te verfraai.Ons deel graag in jul suksesse en sal graag noue kontak met julle wil behou.Vriendelike groeteThomas Human thomas39@vodamail.co.za Ons in Jongensfontein is ook in die proses om ons dorp "op te gradeer" en sal graag meer wil weet van die prosesse en werkswyse wat julle gevolg het om van jul dorp so n sukses storie te maak en ook van die kontakte wat julle reeds bewerkstellig het met die Departement van Toerisme en Gemeenskaps Ontwikkeling. Dankie byvoorbaat Thomas Human Namens Jongensfontein Inwonersvereniging |