|
|
|
Kuruman All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
Hier is die verloop van ons eerste projek. Die span manne wat ons gehelp het, was so trots om op die foto te kan wees. Sonder hulle hulp sou die 'dames' nie die taak kon verrig nie. Marda
__________________________________________________________
Ek het al soooo lank 'n
droom om net klein te begin in ons eie dorp. Ek woon 180km vanaf Kuruman
op 'n plaas. Ons het 'n dorphuisie, en elke keer wanneer ons (eens mooie
dorp) binne-ry, ruk my hart oor die verwaarlosing en agteruitgang van
ons parke en strate en en en .....
|