|
|
|
Ficksburg / Meqheleng All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
Ons het so pas ons eie klein wonderwerk hier gehad. Miskien het jy gesien dat 'n tornado hier deur ons Ficksburg township Meqheleng is. Die gemeenskap het ongelooflik saamgestaan en die slagoffers wonderlik ondersteun. Ons is tans nog besig met die herbou van die wat hul huise verloor het. hoop om vir jou so bietjie hiervan aan te gee. rmscholtz@gmail.com |