|
|
|
Mosselbaai All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
Ek en my man het
onlangs na Mosselbaai verhuis, ek is 'n huisvrou met 'n passie vir bome
en het al lank die behoefte om op hierdie wonderlike dorp 'n verskil te
maak. Die mense hier glo as hulle die see kan sien is alles reg en daar
is soveel plekke wat ek sien 'n verandering gemaak kan word!! Ek kom uit
die mooie warme Boland waar ons gedwing word om bome te plant. |