|
|
|
Outjo, Namibië All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info: advertiour business here Contact Christo: To advertise on this website
|
Outjo Droomnuus Oktober 2013
So So begin die einde van die jaar nader kom, ek daar is nog soveel wat ek graag sou wou afhandel…maar, ek het gesien wat gedoen kan word in 3 weke voor Kwela se besoek, so ons sal maar net in die hitte skouer aan die wiel moet sit en deurdruk voor Kersvader ons vang! Ek wil net weer uit my hart dankie sê vir elkeen wat so vreeslik gehelp het om die dorp so mooi af te rond! Ons insetsel op Kwela was sommer uit die boeke en ek dink dit het baie mense bewus gemaak van OUTJO! Laasweek het ek gaan praat met die vroue van Namibie by die NLU kongres, en dit was so bevredigend om te weet Outjo het nou ook ander dorpe aangesteek om te begin saam Droom. Tot dusver het Koës, Stampriet en Aranos al kom kers opsteek oor hoe om met ‘n Droom te begin. En ek het verneem Grootfontein en Keetmanshoop begin ook Droom! more info Lees ook hier oor die have-a-heart diereprojek klik hier Skole word deel van Outjo Droom
VERSLAG VAN JULIE:
” ‘ Durban July’ in OUTJO! 21 SEPTEMBER 2012. ‘Save the date’. Dit gaan sommer 'n feestelike gebeurtenis wees! Manne haal solank jul dasse uit en vryf jul skoene blink. Vroue...kry jou hoed uit en gaan koop daai rok waarvoor jy al lank n geleentheid soek! Ons gaan behoorlik ‘opdress’ en daar sal n paar perde ook wees waarop jy sal kan bie...verdere inligting sal volg!!” En was dit toe omtrent n fees!! Almal het so heerlik saamgekuier en ‘opgedress’. En almal wat gehelp het om die aand n sukses te maak – BAIE dankie!! more info
|
|
|
|
Met die inisiatief van Orelia van Outjo het hulle die munisipalitieit se voorkoms baie mooi gemaak |
|
| Dankie dat julle vir ons gewys het dit kan gedoen word! Ons is baie opgewonde om ons dorp se beeld en die inwoners se gesindheid positief te beinvloed.Kan jy asb help met inligting oor hoe julle dit gedoen het en dalk ook “before en after” foto’s te stuur?Outjo groete,DEON VERSTERNEXUS GROUPOF COMPANIES OUTJO, NAMIBIA | ||