|
|
|
Piketberg All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Baie geluk met die wonderlike prestasies wat jy tot dusver behaal het, en die vooruitgang wat jy verseker binne die gemeenskap.Van Piketberg se kant af sal ons graag ook aan u deur wil kom klomp, om te hoor hoe u die sukses behaal het by Bonnievale.Ons sou graag ook ‘n opknappings projek wil afskop in Piketberg om geboue en parke meer aantreklik te maak vir die publiek.Hoe bedryf julle die projek in Bonnievale, en waar kry julle die befondsing?Sien uit daarna om van u te hoor.Piketberg Groete, Ansel van Schalkwyk Piketberg Toerisme Buro tourism@piketberg.com |