|
|
|
Plettenberg Bay All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Ek wil julle kloon en oral op die węreld sit!!!BAie, baie dankie vir wat julle doen, en veral dat jy Theuns gaan sit en dit neerskryf sodat ons daarin kan deel.Hou so aan!Droomgroete,MArieta Theuns, Dit is wonderlik om die vordering so te volg .Dit is so sigbaar dat jy dit kan aanraak want julle klein getal se werk word verseker geseen As ek n gedagte mag deurgee kan vrugte draende bome in versierings groepering aangeplant word ,drink net aan die bloeisels , geur van blome en dan die werklik vrugte ja dit is en bly die vrug van die arbeid en met voeding en gesondheids waarde Genade vir julle mag meer dorpe begin om julle te volg Daar is natuurlik ook nog die groente _door size --- al wat nodig is en vrugte aanplantings op elke bewoonde erf te Groete waardeer terugvoering Plettenbergbaai Pierre Botha pierre@pabotha.co.za
|