|
|
|
Riviersonderend All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Ek het van u tehore gekom tydens ‘n strategie werkswinkel vir die Riviersonderend gemeenskap.Ons, as plaaslike besigheids- en gemeenskapsleiers is in die proses om die vooruitgang van Riviersonderend te dryf deur samewerking.Ons beplanning sluit o.a. in die herwinning van trots op ons dorpie. Indien u bereid is om u ondervinding en kennis met ons te deel uit die ontwikkelling van Bonnievale /Ashton sal ons dit opreg waardeer.Groete… sonderendAlta de Wet Professional Accountant (SA) Alta de Wet info@rivier.co.za Riviersonderend Droom plant bome in hoofstraat (November 2012).
|