|
|
|
Saldanha All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
Ek het oor die radio gehoor van Bonnievale se gedaanteverandering en sal graag met jou kontak wil maak oor die werkswyse wat jul gevolg het. Ek is deel van Saldanhabaai Munisipale Wykskomitee. Die netheid van ons dorp lê swaar op my gemoed en ek sal graag ook hier 'n verandering wil meebring. Kan jy moontlik 'n telefoonnr beskikbaar stel, sodat ek kan kontak met jou maak? Baie dankie Davelina Nelson Tel: 022 7142961 Sel: 083 565 1101 nelsonc@telkomsa.net
|