|
|
|
Theunissen All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website |
atter lieflike somdersdag! Mens wil sommer die hele wêreld mooier maak, en wie beter om raad te vra as jy? Ons het hier op Theunissen 'n Forum gestig met die leuse "waar jy kan bydra om Theunissen 'n mooier, skoner veiliger dorp te maak". Hoe het julle die probleem aangepak om die sentrale dorp volhoubaar netjies en skoon te maak? Ek dink veral rondom die verskaffing van houers vir al die bokse en blikke wat maklik deur die munisipaliteit gediens kan word. Ons kan self op websites ingaan, as jy ons net 'n aanduiding kan gee. Sterkte vir die groot werk! Marieta Visser marietav@telkomsa.net
|
|