|
|
|
Trompsburg All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
DROOM VIR TROMPSBURG
Hiermee wil ons u graag meer inligting gee oor ons Aksiegroep en wat ons al reeds vermag het. Ons het gedurende 2010 reeds met ons eie droom vir ons dorp begin. Toe ons hoor van u Droom vir Suid Afrika, het ons dadelik belanggestel en meer uitgevind. Ons het by u Droom vir Suid Afrika geregistreer en wil graag aan u meedeel wat ons in ons klein dorpie met min fondse vermag het. _____________________________________________________
Ons is ‘n klein Suid Vrystaatse dorpie wat
ookgraag mooi skoon wil wees. Ons wil ons inwoners ook motifeer om om te
gee virhul omgewing. Op die oomblik kry ons nie baie goeie samewerking
van almal nie. |