|
Contact Christo if you need
a good professional website
at affordable prices. You will receive the personal attention
you deserve.
more info:
christo1964@gmail.com
To advertise on this website
CLICK HERE
|
Ek woon in Velddrif – Weskus – en sal
graag met julle wil inskakel, wat doen ek nou?
Toe ek 13 jr terug hierheen verhuis was my “tuin” net wit skulp wel, ek
het almal beloof dat ek binne ses mde ‘n groen tuin sou hê en ek het!
Ek het al ongeveer 14 bome op my erf en sypaadjie geplant en so 12 by
ander mense se huise. Velddrif word erg warm en ek verstaan glad nie
waarom daar nie meer bome geplant word nie en het al met die
Munisipaliteit ook gesels maar nou ja…dis waar dit gebly het…
Laat weet asseblief wat ek moet doen om deel van die groep te word want
ek wil graag dat die volgende geslag wee tons gee om!
Dankie en ‘n hele spul bokkomgroete
Juli Olivier
0794659246 |