|
|
|
Winterton All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info: |
Ons dink dat ons die eerste ‘droomprojek’
in die land was. In 2003 het ek na ons kerk(NG) toe gegaan en gevra of
hulle nie sal betaal vir een werker, 3x per week aangesien ons dorp
Winterton verskriklik gelyk het en ons die ‘poort’ na die Sentrale
Drakensberge is. Hulle het ingewillig en vir 2 vroue 2 x per week (oggende).
Later het ons die 2 vroue, asook 2 mans gehad wat gras gesny het. Droom vir Winterton
Droom vir Winterton bou voort op Church@Work wat al in 2003 begin het van presies dit te doen; dorp te vefraai en skoon te maak waar munisipaliteit versuim angesien Winterton die toegansroete tot die sentrale Drakensberg is. Sedert 2003 het CAW al ‘n paar honderd bome geplant, bedding gemaak, gras gesny en vullis opgeruim. more info |