|
|
|
Wolseley All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Wolseley Droom Nuusbrief November 2012
Hier het reeds ‘n paar dinge gebeur die afgelope ruk. So net ‘n kort opsomming met foto’s van gebeure. Ons vorder stadig maar sal op die ou einde bereik wat ons moet. Die padwerke in die hoofstraat is nog glad nie voltooi nie, so voor dit nie alles klaar is nie, kan daar nie soveel in die hoofstraat gebeur nie.
|