|
|
|
Ladismith All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info: |
Hierdie is ook ons eerste nuwe uitleg uitgawe. Ek sal ook met elke uitgawe ‘n lid se besigheid, akkommodasie fasiliteit, fabriek of restaurant se plek bekend stel en ons lesers meer vertel daarvan Die navrae storm nog elke dag in vir akkommodasie vir ons twee groot geleenthede in Augustus en Oktober, vir die 13de jaar word die Kannaland Vasbyt aangebied en die die 11de jaar vir die Seweweekspoort MTB. Die volgende 5 maande is gevul met soveel aktiwiteite in ons dorp! So moenie dit misloop nie!! more info |