|
|
|
Port Elizabeth All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Die droom van 'n 10 jarige dogtertjie, Karien, en haar 8 jarige broertjie, Riaan. (uncensored)
Hallo, ek (Karien) en my boetie (Riaan) het ap7 MEI 2012 na Laerskool Park toe gestap. Ons eerste rieaksie was toe ons daar instap dat daar so baie grond is wat niemand eers gebruik nie. Ek is seker daar is nog baie geboue wat julle wil oprug in hierdie dorp? more info
As dit 'n mens nie aanraak nie... Lees ook meer hieroor by Riaan se blog. klik hier Helene Heyns van Bellville skryf op 4 Mei 2012: Nadat ek vir my aankope betaal het en al oppad uit was, kom die dame by die kasregister agter my aangehardloop om te sê sy het per ongeluk vir my R3 te min kleingeld gegee. Ek was so verbaas want ek het dit nie eers agtergekom nie. Sadogood !
|