![]()
Riaan's Blog All the good about South Africans
|
|
Contact Riaan at riaan@sadogood.co.za. Back to Riaan's Blog
|
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve. more info:
Christo van Lill, ons vennoot met die sadogood-projek en ontwerper van www.sadogood.co.za werk tans daagliks en basies voltyds aan die Droom en sadogood.
|
BONNIEVALE, ASHTON & ROBERTSON WYNROETE 24-26 Maart 2012 Ons verlaat Bonnievale op Saterdag 24 Maart en mik vir Montagu. Oppad proe ons wyn op die besonderse mooi wynroete tussen Bonnievale en Ashton. Ons besoek die bekende De Wetshof.
Wat ‘n fees om Van Loveren se vonkelwyne te proe! Die landgoed en kelder gaan van krag tot krag. Die kinders het natuurlik die vars water geniet – soos die foto’s self vertel … Mens kan maar net lag.
|