|
|
|
Potchefstroom All the good about South Africans
|
|
Contact Christo if you need a good professional website at affordable prices. You will receive the personal attention you deserve.
more info:
To advertise on this website
|
Klik op foto om berig in Herald te lees Maak skoonmaak ‘n gewoonte (berig in Herald) 2012/07/24 01:00:00 AMDie skoonmaakprojek van die Potch-Tlokwe Sakekamer wat op Madiba-dag plaasgevind het verdien ondersteuning van die gemeenskap. Hoewel dit teen druktyd van die koerant nog nie bekend was presies hoe suksesvol dit was nie, is dit ‘n projek wat hopelik die begin is van nog baie. Dit moenie net een keer per jaar plaasvind nie. more info The magnificent men and their cleaning machines 2012/07/13 01:00:00 AM Step aside Bonnievale – here comes Potchefstroom! Potch-Tlokwe Chamber of Commerce has set the wheels in motion to make a difference in the community and beautify the city. According to Rudo van Heerden, co-ordinator of Maak Potch Mooi, the chamber recently took a decision to support Tlokwe Municipality in its ongoing battle against litter. more info Ondersteun dié inisiatief 2012/06/08 01:00:00 AM Die Potch-Tlokwe Sakekamer het sedert sy amp!telike stigting ‘n hele paar projekte geidentifiseer waarby hulle graag betrokke wil raak of inisieer. Een van die projekte het te doen gehad met die voorkoms en netheid van die stad en Maandag het dit reeds vrugte gedra toe die stadsraad vier parke aan hulle oorhandig het. Die skoonhou daarvan sal die verantwoordelikheid van die sakekamer wees. Die stadsraad sal steeds die gras sny. Die sakekamer kan dit egter nie alleen doen nie en vra samewerking van die gemeenskap. Uiteraard sal hulp van die gemeenskap naby die betrokke parke die eerste prys wees. more info
Wil
darem net se jy is 'n inspirasie vir enige ou wat iets wil doen .Ek is
self 'n pastoor by 'n klein gemeente in
Potchefstroom.
Ek het ook onlangs begin met 'n projek om ons kerk en pastorie op te
knap, en besef self hoe traag meeste mense is om te help. Al bly ek nie
in jou dorp nie is ek skoon lus om ons onmiddelike omgewing te omskep |